99. Az-Zalzala
1Wanneer die aarde geweldig sal skud
2sy binneste na buite sal keer
3en die mens sal sê: Wat het haar oorgekom
4Sal sy op dié Dag haar verhaal vertel
5asof u Heer aan haar openbaar gemaak het
6Op dié Dag sal groepe mense voorkom, en hulle werke sal aan hul getoon word
7En wie in die geringste goed gedoen het, dit sal hy sien
8en wie die geringste kwaad gedoen het, ook dít sal hy sien
bron: Imam M. A. Baker
WEBREATH · 11:11
«If you are thankful, I will give you more» — Quran 14:7
Breath is one for all: everyone lives by it, whoever they are and whatever they believe. Every day at 11:11 local time people stop for sixty seconds, breathe, and thank GOD for the breath — each in their own words, each within themselves. In that minute we are One Breath.
WEBREATH — the Minute at 11:11, your own local time — we are One Breath