terug
97. Al-Qadr
1Voorwaar, Ons het dit1 op die Nag van Majesteit geopenbaar
2En wat sal u laat verstaan wat die Nag van Majesteit is
3Die Nag van Majesteit is beter as ’n duisend maande
4Die engele en die Gees2 daal dan neer met die toestemming van hulle Heer ~ vir elke saak
5Vrede! Dit duur tot die dagbreek
bron: Imam M. A. Baker
WEBREATH · 11:11
«If you are thankful, I will give you more» — Quran 14:7
Breath is one for all: everyone lives by it, whoever they are and whatever they believe. Every day at 11:11 local time people stop for sixty seconds, breathe, and thank GOD for the breath — each in their own words, each within themselves. In that minute we are One Breath.
WEBREATH — the Minute at 11:11, your own local time — we are One Breath