95. At-Tin
1By die vy en die olyf
2En by die berg Sinaï
3En by hierdie Stad1 met sy vestings
4Voorwaar, Ons het die mens voortreflik geskape
5Maar Ons laat hom verval tot die allerlaagste
6behalwe hulle wat glo en goeddoen; vir hulle is daar ’n oneindige beloning
7Wie sal leuens aan u vertel omtrent die Oordeelsdag
8Is dit nie Allah wat regverdig oordeel nie
bron: Imam M. A. Baker
WEBREATH · 11:11
«If you are thankful, I will give you more» — Quran 14:7
Breath is one for all: everyone lives by it, whoever they are and whatever they believe. Every day at 11:11 local time people stop for sixty seconds, breathe, and thank GOD for the breath — each in their own words, each within themselves. In that minute we are One Breath.
WEBREATH — the Minute at 11:11, your own local time — we are One Breath