Islam
terug

1. Al-Faatiha

1In die Naam van Allah, die Barmhartige die Genadige

2Alle lof kom Allah toe, die Heer van die Wêrelde

3die Barmhartige, die Genadige

4Meester van die Oordeelsdag

5U alleen aanbid ons, en U alleen smeek ons om hulp

6Lei ons op die regte weg

7die weg van hulle aan wie U,U guns bewys het;nie die weg van hulle wie U toorn verdien nie, of die weg van hulle wat afgedwaal het nie

bron: Imam M. A. Baker

WEBREATH · 11:11

«If you are thankful, I will give you more» — Quran 14:7

Breath is one for all: everyone lives by it, whoever they are and whatever they believe. Every day at 11:11 local time people stop for sixty seconds, breathe, and thank GOD for the breath — each in their own words, each within themselves. In that minute we are One Breath.

WEBREATH — the Minute at 11:11, your own local time — we are One Breath