Islam
terug

104. Al-Humaza

1Wee elke lasteraar, kwaadspreker

2wat rykdom vergaar en dit telke male oor en oor tel

3en meen dat sy rykdom hom vir ewig sal baat

4Nee, hy sal in die malende meul gewerp word

5En wat sal u laat verstaan wat die malende meul is

6Dit is die Vuur wat Allah aangesteek het

7en waarvan die brandstof harte is

8Voorwaar, dit omsluit hulle

9in uitgestrekte kolomme

bron: Imam M. A. Baker

WEBREATH · 11:11

«If you are thankful, I will give you more» — Quran 14:7

Breath is one for all: everyone lives by it, whoever they are and whatever they believe. Every day at 11:11 local time people stop for sixty seconds, breathe, and thank GOD for the breath — each in their own words, each within themselves. In that minute we are One Breath.

WEBREATH — the Minute at 11:11, your own local time — we are One Breath