101. Al-Kaari'a
1Die ramp
2Wat is die ramp
3En wat weet u van die vreeslikheid van die ramp
4Die Dag waarop mense soos motte verstrooi sal word
5en die berge soos gekamde wol sal lyk
6Dan, wat hom betref wie se goeie dade swaar sal weeg
7hy sal ’n aangename lewe geniet
8Maar hy wie se goeie dade lig weeg
9die bodemlose put sal sy moeder wees
10En weet u wat die bodemlose put is
11Dit is ’n Brandende Vuur
bron: Imam M. A. Baker
WEBREATH · 11:11
«If you are thankful, I will give you more» — Quran 14:7
Breath is one for all: everyone lives by it, whoever they are and whatever they believe. Every day at 11:11 local time people stop for sixty seconds, breathe, and thank GOD for the breath — each in their own words, each within themselves. In that minute we are One Breath.
WEBREATH — the Minute at 11:11, your own local time — we are One Breath